Jan Oberholzer, die eienaar van die Joberrugby International Coaching Academy
(INCA) en gewese Junior Springbok en Blou Bul kaptein, en bekende afrigter, het met
sy jaarlikse afrigtingkursusse deur die land agtergekom dat daar baie laerskole is wat  
net nie meer die infrastruktuur en afrigters het om hul jong spelers se
rugbyvaardighede effektief te kan ontwikkel en uitbou nie.
Daar is ook duisende seuns in die tuis-onderrigstelsel en nog meer seuns in private
skole wat geen rugbyfasiliteite of afrigting tot hul beskikking het nie.
Jan het toe besluit om onder die sambreel van sy internasionale akademie (INCA) ‘n
Jeug Rugbyakademie in Pretoria te vestig wat aan hierdie jong spelers en ook ander
belowende spelers, rugbyafrigting van ‘n hoëgehalte te kan
verskaf.
                                                                             
Home
Vul asb. in en stuur sodat ons met
die registrasie proses kan begin
* Moet ingevul word
*
U naam:
*
U e-pos:
U faks no.:
*
U sel. No.:
*
Aantal
spelers:
Die rugbyskool sal op  Maandag, 31 Januarie 2011, in aanvang neem en duur 8 weke tot
 
Woensdag, 9 Maart, 2011.   
Maandae
Dinsdae
Woensdae
Junior Rugbyskool
(12 tot 13 jaar)
15h30 - 17h30
Midi Rugbyskool
(10 tot 11 jaar)
15h30 - 17h30
Mini Rugbyskool
(7 tot 9 jaar)
15h30 - 17h30
Skakel Jan by 073 2195445 vir enige verdere inligting.
Die Pretoria Rugbyskool sal  gehou word by
die Joberrugby International Coaching
Academy (INCA) se tuiste by die
Naka Bulle
Rugbyklub se sportgronde
in
Wonderboom-Suid, Pretoria.
Koste van die Pretoria Rugbyskool
Die koste is R500-00 per speler vir die 8 weke. (Vir families met twee of meer spelers
is die koste
R450-00 per speler en tien (10) of meer spelers per skoolspan teen
R450-00 per speler.)
Rugbyskool se spelerspakket:
    1)     Weeklikse afrigtingssessies van 2 ure vir 'n periode
    van 8 weke.
    2)     Unieke bywoningssertifikaat aan die einde van die
    rugbyskool.
    3)     Pryse vir die beste speler en die speler wat die
    meeste vordering gemaak het in elke ouderdomsgroep.
    4)     Maandelikse inligtingssessies vir alle ouers.
    5)     Rugbyskool oefen T-hemp.
    6)     Waterbottel.
  •      Die afrigting sal gedoen word deur ervare rugbyafrigters wat deur die      
    Joberrugby International Coaching Academy (INCA) ge-akrediteer is.
  •      Die Rugbyskool is gemik op alle laerskoolspelers in Pretoria en sy onmiddelike
    omgewing.
  •      Die spelers  sal volgens hulle ouderdomme in drie afrigtinggroepe ingedeel
    word.
  •      Die afrigting sal gebasseer wees op die Jan
       Oberholzer se bekende SMARTRugbySA rugbyprogram.
  •      Die program bestaan uit die ontwikkeling
van rugbyvaardighede, oog-hand-koördinasie,  rugbyvisie,
hardloopvaardighede en die belangrikste van alles, die kweek
van ‘n liefde vir die spel by elke speler.
Die Rugbyskool se strewe:
Ons strewe is dat deelname aan die rugbyskool sal bydra tot die rugbyontwikkeling van
spelers om so beter rugbyspelers te lewer en ook sal bydra tot die ontwikkeling van ‘n
gesonde en meer gebalanseerde uitkyk op die sport by elke speler.
Joberrugby International Coaching Academy (INCA)
Pretoria
Rugbyskool
Elite Ontwikkelingskursus vir Jong Spelers
31 Januarie tot 9 Maart 2011
Hoekom die Rugbyskool?
Meer oor die afrigting?
Weeklikste Program
Ouderdomsgroepe:
Mini Rugbyskool 8 - 9 jaar oud
Midi Rugbyskool  10 -11 jaar oud
Junior Rugbyskool  12 - 13 jaar oud
Afrigtings Modules
Rugbyskool Pakket en Kostes
Plek waar die Rugbyskool gehou word:
Vir meer inligting en registrasie
Vul die onderstaande vorm in en stuur dit aan ons en ons sal die nodige
registrasie dokumente aan u stuur.
E-pos
Kontak ons
Pretoria Rugby School
(English)
Junior Rugbyskool  
12 - 13 jaar oud
Midi Rugbyskool
10 -11 jaar oud
Mini Rugbyskool
8 - 9 jaar oud
Week 1 - Module 1
Bal Kontrole
Week 2 - Module 2
Bal in die lug
Week 3 - Module 3
Bal op die grond
Week 4 & 5 - Module 4
Hanteringsvaardighede
Week 6 - Module 5
Verdedigingsvaardighede
Skoolvakansie
Week 7 & 8 - Module 6
Kontakvaardighede
Week 1 - Module 1
Bal kontrole
Week 2 - Module 2
Bal uit lug vaardighede
Week 3 - Module 3
Bal op grond vaardighede
Week 4 & 5 - Module 4
Hanteringsvaardighede
Week 6 - Module 5
Hardloopvaardighede
Skoolvakansie
Week 7 - Module 6
Kontakvaardighede
Week 7 & 8 - Module 6
Verdedigingsvaardighede
Week 1 - Module 1
Gevorderde bal kontrole
Week 2 - Module 2
Bal uit lug vaardighede
Week 3 - Module 3
Bal op grond vaardighede
Week 4 & 5 - Module 4
Gev. hanteringsvaardigh.
Week 6 - Module 5
Gev. hardloopvaardighede
Skoolvakansie
Week 7 - Module 6
Gev. kontakvaardighede
Week 7 & 8 - Module 6
Verdedigingsvaardighede
Joberrugby / Naka
Bulle Rugbyakademie
INCA - Your key to Modern Rugby Coaching