Skakel Jan by 073 2195445 vir enige verdere inligting.
|
Meer oor die toelating by die Akademie?
|
Meer oor die werking van die Akademie
|
Vir meer inligting en registrasie
|
Naka Bulle / Joberrugby Rugby Akademie (Pretoria) 2011
|
Om aan alle rugbyspelers wat aan die Akademie inskryf topgehalte rugbyafrigting in ‘n professionele rugby opset te
verskaf, sodat die spelers weer ‘n regmatige kans kan kry om in die hoofstroom van professionele rugby opgeneem
te word.
"The Academy's declared goal is to not only produce better equipped players, but also well balanced and adapted
human beings." - Jan Oberholzer - Hoof van die Akademie
Visie van die Akademie
Hoe het die Akademie ontstaan
Die Naka Bulle / Joberrugby Akademie het ontstaan as gevolg van ‘n samewerkingsooreenkoms tussen Joberrugby
International Coaching Academy (INCA) en Naka Bulle Rugbyklub, een van die top Blou Bul rugbyklubs in Pretoria, en
die rede is dat so baie jong skoolverlaters Pretoria toe wil kom om hul rugby hier te bevorder en vir baie van hulle is
hierdie Akademie 'n skitterende bekostigbare alternatief.
Bestuur van die Akademie
Voorsitter van die Akademie: Charles Van Staden - Voorsitter van Naka Bulle Rugbyklub en bekende in Blou Bul
bestuurskringe.
Hoof van Akademie: Jan Oberholzer - Gewese Blou Bul kaptein en
hoof van Joberrugby International Coaching Academy (INCA) en oor die laaste 25 jaar een van die bekendste
afrigters in die land. Jan was ook die stigter en hoofafrigter van die bekende Harmony Rugbyakademie.
Bestuurder van die Akademie: Buks Burger - Bestuurder van Naka Bulle Rugbyklub en ook bekende skakelbeampte
van veskeie van die top rugbyspanne wat in Suid Afrika kom speel.
Toelatingvereistes van die Akademie
Alle spelers moet hul skoolopleiding voltooi het en moet ouderdomsgewys vir die Blou Bulle se O/19 ligas kwalifiseer.
Alle O/19 spelers sal tot die akademie toegelaat word.
Aantal spelers wat toegelaat word
Duur van die akademie
Die Akademiejaar sal 6 maande duur van 1 Februarie tot 1 September, 2011.
Verteenwoordigende spanne
Die spelers sal die Akademie vanaf Maandae tot Donderdae van 17h30 tot 20h00 bywoon. Hierdie tye is spesiaal so
gereël vir spelers wat wil studeer aan een of ander akademiese instansie.
Die bywoningstye van die Akademie
Die akademie sal gesetel wees by die Naka Bulle Rugbyklub se sportgronde
in Wonderboom-Suid, Pretoria. Die sportgronde is ongeveer 5 kilometer
vanaf Loftus Versfeld.
Die tuiste van die Akademie
Daar is geen koste daaraan verbonde om vir die Akademie span te speel nie
Die koste van die Akademie
Akademiedrag en uitrusting
Die spelers sal uitgerus word met basiese akademiedrag en ander noodsaaklike uitrusting waarvoor die spelers self
sal betaal.
Die spelers van die Akademie moet vir Naka Bulle Rugbyklub se O/19 en
O/21 spanne in die Blou Bul ligas speel.
Speel van wedstryde
Die spelers sal verkiesbaar wees vir die Blou Bulle O/19 en O/21 spanne,
die Blou Bulle O/19 en O/21 amateurspanne en die Blou Bulle O/19 en
O/21streekspanne.
Aangesien dit die meeste spelers se eerste treë in ‘n professionele rugby
opset sal wees, sal disipline op en om die oefenveld vir ons ‘n hoë
prioriteit wees.
Die dissipline van die Akademie
INCA - Your key to Modern Rugby Coaching
Jan Oberholzer (Coach Jan) at work
|
INCA - Your key to Modern Rugby Coaching
|
Joberrugby International Coaching Academy (INCA)
|